9.02.2011

...van naamloos tot petronellatjie...

gedoop johanna petronella, maar familie en vriende noem haar sommer petronellatjie.
petronella is duidelik afrikaans, daarom het ons gedink, dis 'n goeie idee om hierdie publiseering in afrikaans te doen, ter viering van haar doop, jy sien.
petronellatjie is al deur drie kunstenaars se hande. jesse, van jezze prints, het die materiaal vir ons verkaf, henriette, van tjou-tjou, het haar lyfie gehekel en chantelle, lektor van aaa school of advertiseing, het haar ore, armpies en beentjies gemaak.
is sy nie pragtig nie.
                              ~ h&c

2 comments:

  1. Talk about an illustrious lineage! Petronellatjie jy het goeie gene jong en mens kan dit sommer sien.

    ReplyDelete