6.24.2011

...smile...


...ek ry elke dag werk toe en terug vanaf wellington. oppad huis toe ry ek deur die mooiste natuurskoon. die son het deur die wolke gebreek en die berge kol-kol laat gloei. {smile}  dit lyk soveel mooier in real life. enjoy ~ h...

2 comments: